Christa’s advice.
HAIR
Hairstyle tip: We selected a shorter jaw line length for Annamie to balance her longer neck. When styled we create more volume on top and on the side’s of her head to make here very petite face look a bit fuller and softer. We also soften her wide forehead with a side fringe without losing any length of her face.
Hair colour tip: The red and blond highlights compliment Annamie’s skin tone and emphasized her gorgeous blue eyes. The highlights were applied in such a manner that maintenance will be easy.
MAKEUP
Annamie’s face is slightly darker than her neck we therefore selected a slightly lighter foundation to ensure that her face, neck and chest blend perfectly. After selecting the correct foundation we use a light shade of eye shadow over the eyelid to enlarge and illuminate the eyes. Natural soft tones were used throughout. Avoid drawing a solid, thick line around the eye with your eyeliner, as this make the eye appear smaller. Rather use a lighter colour eyeliner and a softer subtle line.
CLOTHING
The top I selected for Annamie is suttely sexy and extremely versatile and will mix and match well with the brown, black, and stone bottoms in her capsule. The necklace I selected effectively balance Annamie’s long neck and the deep V-neckline.
CREDITS
Chata Romano Consultant - Christa Klinck - 072 600 5090
Hair - Annalize Buys - 082 447 1931
Makeup - Janette Bellringer - 082 447 1931
Photographer - DU’NEL photographers - 051 522 2870
Die Nuwe Jaar spoed aan en ons almal sukkel nog om te herstel van al die Nuwe Jaar uitverkopings en een van die dae sal die nuwe seisoen se mode klere hulle opwagting in die winkels begin maak. Daar is net een probleem. Jou klerekas bars alreeds uit sy nate en nog steeds het jy niks om te dra nie.
Ek verstaan jou dilemma baie goed en wil graag raad gee. Eerstens sal dit dalk help om te weet dat jou probleem nie uniek is nie, 80% vroue dra net 20% van die klere in hulle kas, die res maak net die kas vol.
Vandag se vroue is so dinamies en kan maklik ‘n besigheid of huishouding bestuur tog sukkel hulle soms om hulle klerekas te beplan.
Voor jy wegspring om die nuutste winter modes aan te skaf wat weer in jou kas gaan hang moet jy eers die volgende vyf punte ingedagte hou.
Jou leefstyl
As jy is die uitvoerende bestuurder van ‘n groot maatskapy is, sal ‘n kas vol denims en leerbaadjies nie vir jou werk nie al lyk dit hoe goed aan jou. In so ‘n geval sal die grootste gedeelte van jou klerekas uit meer deftige en profesionele items moet bestaan. ‘n Kleuterskool onderwyseres daarinteen sal weer ‘n groter persentasie gemaklikke klere in haar kas nodig hê.
Hoe sien jy jouself
Hoe sien jy jouself en hoe wil jy hê moet die wêreld jou sien. Is dit elegant, stylvol en chic dalk eerder sportief of miskien romanies en sexy. Wat dit ookal is, dit is noodsaaklik dat jy altyd gemaklik voel met die beeld wat jy uitdra.
Jou beste kleure
Nie alle kleure komplimenteer jou nie en sommige kleure kan jou selfs oud en moeg laat lyk. Die Chata Romano kleur sisteem is gebaseer op die skakering van die kleur van jou vel en daar is vier kategoriee. Sag, medium, diep en ryk. Almal kan warm en koel kleure dra maar dit is noodsaaklik om die regte skakering van die kleur te dra.
Jou figuur
Teen die tyd hoef niemand jou te vertel dat wat in die mode is nie noodwendig almal se figure vlei nie. En jou vriendin wat vanoggend maerder lyk het nie oornag 10kg verloor nie, sy dra heelwaarskynlik net vandag iets wat haar slanker en langer laat lyk.
Algemene figuur vorms soos appels en pere is te algemeen en daarom is die Chata Romano figuur analise gebaseer op jou figuur. Dit is noodsaaklik dat jy na jou totale figuur kyk, wat ook jou nek, arms, kniee, enkels ens. insluit. Moet niks koop wat nie vir jou figuur werk nie!
Wat is in die mode die seisoen
Dink eers daaroor en besluit dan of dit jou leefstyl en figuur pas. Skaf nou net mode items aan wat jou vlei en komplimenteer. Mode items behoort ook nie meer as 30% van die items in jou kas te wees nie.
Drie gelukkige vroue van die Vrystaat het einde verlede jaar, nadat hulle ‘n werkswinkel van Chata Romano in Bloemfontein bygewoon het, ‘n oormaaksessie van R10 000 elk gewen.
As senior Chata Romano voorkoms konsultant in Bloemfontein het ek die “make over” behartig en vir twee vol dae was die dames gepamperlang in Bellringer House. Die prys het bo en behalwe die oormaak ook die volgende ingesluit:
Die drie gelukkige dames was Salome Reizis en Ina Nel van Bloemfontein asook Annamie Cilliers van Welkom.
Vir konsultasies, werkswinkels, make overs en Chata Romano produkte kontak my by 072 600 5090.