Drie gelukkige vroue van die Vrystaat het einde verlede jaar, nadat hulle ‘n werkswinkel van Chata Romano in Bloemfontein bygewoon het, ‘n oormaaksessie van R10 000 elk gewen.
As senior Chata Romano voorkoms konsultant in Bloemfontein het ek die “make over” behartig en vir twee vol dae was die dames gepamperlang in Bellringer House. Die prys het bo en behalwe die oormaak ook die volgende ingesluit:
Die drie gelukkige dames was Salome Reizis en Ina Nel van Bloemfontein asook Annamie Cilliers van Welkom.
Vir konsultasies, werkswinkels, make overs en Chata Romano produkte kontak my by 072 600 5090.
No comments.