Compliments for the New Year!!
It feels almost unreal to think that 2011 is over and done with and that we are already two weeks into 2012.
Like each and every New Year it feels like an opportunity to start fresh and if your 2011 were anything like mine you will know how desperately one can look forward to a New Year…..
A brand New year and again we receive an opportunity for new beginnings.
New Beginnings!
Yes I will make that my theme for 2012, and the best place to start is with yourself.
You are your biggest asset and this year I want to assist you to become the best you can be. My planning for 2012 will focus to assist you to achieve just that, whether it is a total makeover or just a kind word.
Ek voel skoon opgewonde oor alles wat ons beplan vir 2012. Ek sal later ‘n meer volledige program bekend maak maar die volgende is net ‘n lusmakkerkie.
My motiveeringspraatjie “Net ‘n gewone vrou vir God” - As jy voel dat jy dit nie maak nie, dat jy nie “super” genoeg is nie moet jy tog probeer om my nuwe praatjie “Net ‘n gewone vrou vir God” by te woon. Of beter nog nooi my om by julle te kom optree.
Dalk nie meer splinter nuut nie is die onderklere en bra’s wat ek het vir dames met voller borste (D – J cup) maar ek waarborg dat dit jou splinternuut kan laat voel.
Gedurende Februarie is liefde in die lug en dan fokus ons bietjie op sexy maar stylvol.
Kort hierna volg Moedersdag met ‘n spesiale Moedersdag “makeover” pakket vir ma en dogters en ‘n heerlikke moedersdag kompitisie.
My Desember 2011 en Januarie 2012 kliente was al so bevoorreg om my in my nuwe kantoor en studio te besoek. Daar is nog ‘n paar goedjies wat gedoen moet word maar ek is darem al daar.
‘n Nuwe toevoeging die jaar is die Pevonia botanica gesig sorg reeks, baie goeie nuus vir al my kliente wat Rosacea het is dat die produk ‘n spesiale reeks het vir dames wat hiermee sukkel. Maar al PHYRIS en John v G se produkte sal nog by my beskikbaar wees.
As you can see 2012 will be a year of new beginnings for me and you, and this is only the first half.
No comments.