Dit is altyd heerlik om in die plateland te kuier en 12 November 2011 kry ek weer die kans.
As jy in of naby Viljoenskroon bly kom kuier die oggend van 12 November 2011 saam met my. Jy is ook welkom om my te kontak vir ‘n persoonlike of groep konsultasie.
Vir meer inligting of om ‘n konsultasie te bespreek kontak my gerus by 072 600 5090 of by cklinck@vodamail.co.za
Groete
Christa Klinck
Ek is weer in Pretoria vir “makeovers” en konsultasies. En ek het nog Saterdag middag, 22 Oktober 2011 ‘n paar pleke beskikbaar in ‘n styl werk sessie!
As jy dus al die somer in jou lyf voel maar sukkel met die klere aan jou lyf, is dit net die sessie vir jou.
Kontak my gerus vir meer besonderhede by 072 600 50 90 of cklinck@vodamail.co.za
Groete
Christa