Ek is weer in Pretoria vir “makeovers” en konsultasies. En ek het nog Saterdag middag, 22 Oktober 2011 ‘n paar pleke beskikbaar in ‘n styl werk sessie!
As jy dus al die somer in jou lyf voel maar sukkel met die klere aan jou lyf, is dit net die sessie vir jou.
Kontak my gerus vir meer besonderhede by 072 600 50 90 of cklinck@vodamail.co.za
Groete
Christa
No comments.