Almal van ons het ‘n ma en baie van ons is ‘n ma. Hierdie moedersdag wil Christa Klinck, senior Chata Romano konsultant dit vir jou maklikker maak om jou ma of jou self te bederf. Daarom bied Christa gedurende April 2012 en Mei 2012 ‘n spesiale dubbeldoor makeover pakket vir ma’s aan. Dit is ‘n standaard voldag makeover vir twee (as groep) vir die prys van een. (Dit is ‘n besparing van 50%! Beperkte plekke so maak seker jy bespreek vroegtydig!).
Daar is twee opsies vir die Dubbeldoor Makeover pakket waaruit gekies kan word:
1 Die standaard vol dag makeover vir R4 500-00 (Dws R2 250-00 per persoon)
2 Standaard vol dag makeover plus profesionele foto’s vir R5 550-00(Dws R2 775-00 per person)
Bederf jou ma of jouself en nog ‘n persoon met ‘n makeover vir Moedersdag.
Kontak Christa Klinck nou om jou plek te bespreek by 072 600 5090 of Cklinck@vodamail.co.za
Alle matriek dogters en hul ma’s is reeds besig om te droom oor hulle matriek afskeid rokke en pa’s hoop dat die droom by sy begroting sal pas.
Maar jour droom rok moet by meer as net jou pa se begroting pas. Elke jong dame wil graag WOW! In haar rok lyk en daarom moet jou rok se kleur en styl jou ten volle komplimenteer.
Christa Klinck, senior Chata Romano konsultant, wil matriek dogters en hul ma’s help om die regte keuse te maak en daarom bied ek gedurende Februarie en Maart 2012 ‘n spesiale pakket vir matriek dogters aan.
Matriek dogters kry 20% afslag op ‘n persoonlike 1uur kleur en styl konsultasie en ma kan gratis insit.
Dus R950-00 – 20% = R760-00 (Ingesluit hierby jou persoonlike kleurkaart en werkboek).
Kontak Christa Klinck nou by 072 600 5090 of cklinck@vodamail.co.za om jou afspraak te bespreek.
Christa Klinck se kantoor is in Bloefontein maar afsprake en werkswinkels in ander areas kan gedoen word. Christa besoek ook Pretoria en Johannesburg op ‘n gereelde basis.