MATRIEK AFSKEID! WAT IS DIE BESTE KLEUR EN STYL VIR JOU ROK? - CHRISTA KLINCK, SENIOR CHATA ROMANO KONSULTANT

Posted inFashion Tips, Klere, Specials by Christa on the February 17th, 2012

Alle matriek dogters en hul ma’s is reeds besig om te droom oor hulle matriek afskeid rokke en pa’s hoop dat die droom  by sy begroting sal pas.

Maar jour droom rok moet by meer as net jou pa se begroting pas. Elke jong dame wil graag WOW! In haar rok lyk en daarom moet jou rok se kleur en styl jou ten volle komplimenteer.
 

Christa Klinck, senior Chata Romano konsultant, wil matriek dogters en hul ma’s help om die regte keuse te maak en daarom bied ek gedurende Februarie en Maart 2012 ‘n spesiale pakket vir matriek dogters aan.

Matriek dogters kry 20% afslag op ‘n persoonlike 1uur kleur en styl konsultasie en ma kan gratis insit. 
 

Dus R950-00 – 20% = R760-00 (Ingesluit hierby  jou persoonlike kleurkaart en werkboek).

Kontak Christa Klinck nou by 072 600 5090 of cklinck@vodamail.co.za om jou afspraak te bespreek.

Christa Klinck se kantoor is in Bloefontein maar afsprake en werkswinkels in ander areas kan gedoen word. Christa besoek ook Pretoria en Johannesburg op ‘n gereelde basis.

No comments.