MOEDERSDAG MAKEOVER BEDERF! - CHRISTA KLINCK, CHATA ROMANO VOORKOMSKONSULTANT

Posted inMake overs, Specials by Christa on the February 17th, 2012

Almal van ons het ‘n ma en baie van ons is ‘n ma. Hierdie moedersdag wil Christa Klinck, senior Chata Romano konsultant dit vir jou maklikker maak om jou ma of jou self te bederf. Daarom bied Christa gedurende April 2012 en Mei 2012 ‘n spesiale dubbeldoor makeover pakket vir ma’s aan. Dit is ‘n standaard voldag makeover vir twee (as groep) vir die prys van een. (Dit is ‘n besparing van 50%!  Beperkte plekke so maak seker jy bespreek vroegtydig!).
 

Daar is twee opsies vir die Dubbeldoor Makeover pakket waaruit gekies kan word:
 

1                 Die standaard vol dag makeover vir R4 500-00 (Dws R2 250-00 per persoon)

2                 Standaard vol dag makeover plus profesionele foto’s vir R5 550-00(Dws R2 775-00 per person)
 

Bederf jou ma of jouself en nog ‘n persoon met ‘n makeover vir Moedersdag.

Kontak Christa Klinck nou om jou plek te bespreek by 072 600 5090 of Cklinck@vodamail.co.za

No comments.