Almal van ons het ‘n ma en baie van ons is ‘n ma. Hierdie moedersdag wil Christa Klinck, senior Chata Romano konsultant dit vir jou maklikker maak om jou ma of jou self te bederf. Daarom bied Christa gedurende April 2012 en Mei 2012 ‘n spesiale dubbeldoor makeover pakket vir ma’s aan. Dit is ‘n standaard voldag makeover vir twee (as groep) vir die prys van een. (Dit is ‘n besparing van 50%! Beperkte plekke so maak seker jy bespreek vroegtydig!).
Daar is twee opsies vir die Dubbeldoor Makeover pakket waaruit gekies kan word:
1 Die standaard vol dag makeover vir R4 500-00 (Dws R2 250-00 per persoon)
2 Standaard vol dag makeover plus profesionele foto’s vir R5 550-00(Dws R2 775-00 per person)
Bederf jou ma of jouself en nog ‘n persoon met ‘n makeover vir Moedersdag.
Kontak Christa Klinck nou om jou plek te bespreek by 072 600 5090 of Cklinck@vodamail.co.za
Alle matriek dogters en hul ma’s is reeds besig om te droom oor hulle matriek afskeid rokke en pa’s hoop dat die droom by sy begroting sal pas.
Maar jour droom rok moet by meer as net jou pa se begroting pas. Elke jong dame wil graag WOW! In haar rok lyk en daarom moet jou rok se kleur en styl jou ten volle komplimenteer.
Christa Klinck, senior Chata Romano konsultant, wil matriek dogters en hul ma’s help om die regte keuse te maak en daarom bied ek gedurende Februarie en Maart 2012 ‘n spesiale pakket vir matriek dogters aan.
Matriek dogters kry 20% afslag op ‘n persoonlike 1uur kleur en styl konsultasie en ma kan gratis insit.
Dus R950-00 – 20% = R760-00 (Ingesluit hierby jou persoonlike kleurkaart en werkboek).
Kontak Christa Klinck nou by 072 600 5090 of cklinck@vodamail.co.za om jou afspraak te bespreek.
Christa Klinck se kantoor is in Bloefontein maar afsprake en werkswinkels in ander areas kan gedoen word. Christa besoek ook Pretoria en Johannesburg op ‘n gereelde basis.
2012
SPESIALE AANBIEDINGE!!
CHRISTA KLINCK
Senior Chata Romano Voorkomskonsultant
Februarie & Maart 2012 : Kleur & Styl
· Matriek Afskeid! Wat is die beste kleur en styl vir jou rok?
Matriek dogters kry 20% afslag op ‘n persoonlike 1uur kleur en styl konsultasie en ma kan insit.
(Ingesluit jou persoonlike kleurkaart en werkboek)
· 17 Maart 2012, 09:00 – 12:00 Styl werkswinkel
(R350-00 “Change your Image, Change your Life” boek ingesluit)
· 17 Maart 2012, 14:00 – 17:00 Grimeer werkswinkel
(R350-00 Grimeer kwas stel en werkboek ingesluit)
April & Mei 2012 : Makeover magic vir ma’s
· Dubbeldoor Makeover vir ma’s.
Bederf jou ma of jouself en nog ‘n persoon met ‘n makeover vir Moedersdag! Standaard voldag makeover vir die twee (as groep) vir die prys van een. (Dit is ‘n besparing van 50%! Beperkte plekke so maak seker jy bespreek vroegtydig!)
Junie & Julie 2012 : Beter Beste Jy!
· Wintervakansie program vir dogters en studente.
Afrondings program vir jong dames word die wintervakansie aangebied.
25-27 Junie 2012 van 09:00 tot 17:30 elke dag.
12-14 Julie 2012 van 09:00 tot 17:30 elke dag. Skakel my of besoek gerus my webwerf vir meer inligting en ‘n volledige program. Beperkte plekke so bespreek vroegtydig.
…………………………………………….…
KONTAK CHRISTA KLINCK
Telefoon: 072 600 5090
E-pos: cklinck@vodamail.co.za
As Senior Chata Romano Voorkomskonsultant werk ek met baie vroue en kry ek gereeld die geleentheid om hulle toe te spreek. En alhoewel ek vroue leer hoe hulle die beste kan maak met wat hulle het, dat hulle voorkoms bepaal hoe hulle voel en hoe ander mense teenoor hulle optree, is dit tog noodsaaklik om te weet dat jou voorkoms nie jou waarde as mens bepaal nie.
Elke vrou is reeds spesiaal al is sy nie “super” maar, mooi, ryk, slim of enige iets anders nie.
Maar elke vrou het soms iemand nodig om dit vir haar te wys.
Dit het daartoe gely dat ek ‘n nuwe motiveeringspraatjie ontwikkel het met die tema
“Net ‘n gewone vrou vir God” deur Christa Klinck
As jy dus ‘n funksie vir dames moet reel en ‘n spreker nodig het, kan jy kies uit enige van die Chata Romano werkswinkels wat ek kan aanbied of een van my motiveerings praatjies.
Vir meer inligting of om te bespreek kontak Christa Klinck direk by 072 600 5090 of cklinck@vodamail.co.za
Groete
Christa Klinck
Senior Chata Romano Konsultant
Dit is altyd heerlik om in die plateland te kuier en 12 November 2011 kry ek weer die kans.
As jy in of naby Viljoenskroon bly kom kuier die oggend van 12 November 2011 saam met my. Jy is ook welkom om my te kontak vir ‘n persoonlike of groep konsultasie.
Vir meer inligting of om ‘n konsultasie te bespreek kontak my gerus by 072 600 5090 of by cklinck@vodamail.co.za
Groete
Christa Klinck
Ek is weer in Pretoria vir “makeovers” en konsultasies. En ek het nog Saterdag middag, 22 Oktober 2011 ‘n paar pleke beskikbaar in ‘n styl werk sessie!
As jy dus al die somer in jou lyf voel maar sukkel met die klere aan jou lyf, is dit net die sessie vir jou.
Kontak my gerus vir meer besonderhede by 072 600 50 90 of cklinck@vodamail.co.za
Groete
Christa
Compliments for the New Year!!
It feels almost unreal to think that 2011 is over and done with and that we are already two weeks into 2012.
Like each and every New Year it feels like an opportunity to start fresh and if your 2011 were anything like mine you will know how desperately one can look forward to a New Year…..
A brand New year and again we receive an opportunity for new beginnings.
New Beginnings!
Yes I will make that my theme for 2012, and the best place to start is with yourself.
You are your biggest asset and this year I want to assist you to become the best you can be. My planning for 2012 will focus to assist you to achieve just that, whether it is a total makeover or just a kind word.
Ek voel skoon opgewonde oor alles wat ons beplan vir 2012. Ek sal later ‘n meer volledige program bekend maak maar die volgende is net ‘n lusmakkerkie.
My motiveeringspraatjie “Net ‘n gewone vrou vir God” - As jy voel dat jy dit nie maak nie, dat jy nie “super” genoeg is nie moet jy tog probeer om my nuwe praatjie “Net ‘n gewone vrou vir God” by te woon. Of beter nog nooi my om by julle te kom optree.
Dalk nie meer splinter nuut nie is die onderklere en bra’s wat ek het vir dames met voller borste (D – J cup) maar ek waarborg dat dit jou splinternuut kan laat voel.
Gedurende Februarie is liefde in die lug en dan fokus ons bietjie op sexy maar stylvol.
Kort hierna volg Moedersdag met ‘n spesiale Moedersdag “makeover” pakket vir ma en dogters en ‘n heerlikke moedersdag kompitisie.
My Desember 2011 en Januarie 2012 kliente was al so bevoorreg om my in my nuwe kantoor en studio te besoek. Daar is nog ‘n paar goedjies wat gedoen moet word maar ek is darem al daar.
‘n Nuwe toevoeging die jaar is die Pevonia botanica gesig sorg reeks, baie goeie nuus vir al my kliente wat Rosacea het is dat die produk ‘n spesiale reeks het vir dames wat hiermee sukkel. Maar al PHYRIS en John v G se produkte sal nog by my beskikbaar wees.
As you can see 2012 will be a year of new beginnings for me and you, and this is only the first half.
Finding lingerie that fits properly can be a nightmare if you have a fuller bust.
Most women bigger than a D-cup know exactly how frustrating and difficult it is to find lingerie that not only fits properly, but is also pretty and matching, while at the same time being supportive and comfortable, not to mention affordable and available.
Christa Klinck, Senior Chata Romano Image Consultant, knows that the foundation of any woman’s outfit begins with the correct fitting bra and support where it should be.
Treasure Chest lingerie offers locally-made underwear with bra’s from a 34D to a 42J cup. Christa will measure and fit you to ensure you find a perfect fitting bra. Knowing your correct size, Christa can order you any style from the catalogue or one of the sport bra’s. Soon to follow will be swimming costumes and strappy tops. Watch this space!
Please contact Christa, 072 600 5090 or cklinck@vodamail.co.za, for a bra fitting, to view and for orders.
You’ve experienced the style.
You’ve experienced the beauty.
Now experience the fashion!
Christa Klinck, Senior Chata Romano Image Consultant,
will introduce THE CHATA COLLECTION,
an exciting range of fashionable must-haves, at an open day that’s not to be missed.
When Saturday, 5th December 2009
Where Langenhovenpark Library
Langenhovenpark
Bloemfontein
Time 10:00 - 12:00
Cost FREE
Enquiries For further enquiries contact:
Christa Klinck 072 600 090
For a sneak preview please view
www.chataromano.com